Skip to main content

Maties Sport plaas kollig op watersportsoorte op Wêreldwaterdag

​Die wêreld het hierdie week Wêreldwaterdag (22 Maart) gevier en Maties Sport het die kollig op van sy watersportkodes geplaas. Die wêreld het hierdie week...

Venda-familie vier doktorsgraad in biochemie

Dr Ndivhuwo Mureni, ’n oud-leerder van LTT Murunwa Privaatskool in Louis Trichardt, moes meer as een hindernis oorkom voordat sy haar PhD in biochemie by die...

Is ons regtig slimmer as voëls?

Is mense en ander soogdiere regtig slimmer as voëls? Wel nie regtig nie. Só meen prof Onur Güntürkün, Professor vir Biosielkunde aan die Ruhr Universiteit in...

Ope dialoogreeks oor ras

Studies in Historiese Trauma en Transformasie bied 'n reeks ope gesprekke oor ras aan. Die gesprekke word gelei deur bruin, swart en wit vroue wat volgehoue...

Hortoloog ontvang US-onderrigbeurs

Dr Michael Schmeisser van die Departement Hortologie is die tweede dosent van die Fakulteit Agriwetenskappe wat omtrent net soveel jare wat 'n onderrigbeurs van...

Transformatiewe potensiaal van tegnologie in SA skole: Geleenthede en uitdagings

Tegnologie se potensiaal om transformasie in Suid-Afrikaanse skole teweeg te bring was die onderwerp van die Fakulteit Opvoedkunde se fakulteitsbespreking by...

Hoëronderwys instellings span saam om fondsinsameling uitdagings aan te spreek

Proaktiewe samewerking en benaderings tot gedeelde institusionele fondsinsameling uitdagings is slegs 'n paar van die kwessies wat onlangs tydens die eerste...

Navorsing oor diere-TB bevoordeel ook die mens se gesondheid

​Tuberkulose (TB) hou ʼn globale bedreiging vir sowel mense as wilde diere in en navorsing wat by die Universiteit Stellenbosch (US) onderneem word oor die groep...

Sosio-ekonomiese regte steeds nie ʼn werklikheid vir baie Suid-Afrikaners

Op Dinsdag (21 Maart 2017) vier Suid-Afrikaners Menseregtedag. In meningsartikels in die media fokus dr Chris Jones (Praktiese Teologie en Missiologie) en prof...

Studente bied isiXhosa-produksie aan

Verskeie elemente van die amaXhosa se kultuur is gevier in die eerste isiXhosa-kulturele produksie wat deur onderwysstudente aan die Universiteit Stellenbosch...
Subscribe to