Skip to main content

Onthou die slagoffers van Esidimeni op Menseregtedag

​ Suid-Afrika vier op 21 Maart Menseregtedag om die opofferings wat in die stryd om demokrasie gemaak is, te gedenk. Langer as twee dekades ná demokratisering...

Den Bosch stoele vind nuwe tuiste

​Die Sentrum vir Studentevoorligting en -Ontwikkeling het aan die einde 2016 stoele van die Den Bosch fasiliteit aan 'n laerskool in Stellenbosch geskenk. Die...

Ontvangers van doktorsgrade en eregrade by Kanseliersete vereer

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n rekordgetal van 2922 kwalifikasies tydens die Maart gradeplegtighede toegeken, en het die week se verrigtinge...

Simonsbergers vang graad danksy ondersteuning

Dit was die ondersteuningstrukture by hul koshuis en die ondersteuning van dosente aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat twee Maties in staat gestel het om...

Rugby emigrante: dit gaan nie net oor geld en kwotas

Vra die mees getroue rugbyondersteuners hoekom hulle dink so baie spelers verlaat Suid-Afrika om oorsee te speel en die kanse is goed dat hulle sal sê dit is...

Horse Power: Experiential learning and team building

A group of doctoral candidates from the Graduate School of Arts and Social Sciences were invited by Prof Sandra Swart of the History Department to an...

Reaping the rewards

Former doctoral student at the Graduate School of Arts and Social Sciences, Dr Godfrey Hove (photo), was recently awarded first prize during the 2016 Research...

Arts Faculty's 8th cohort of Graduate School scholarship holders welcomed

Earlier this year the eight cohort of PhD scholarship holders of the Graduate School of the Faculty of Arts and Social Sciences were welcomed by the Faculty...

Graad maak nuwe geleenthede moontlik vir voormalige Maties-rugbykaptein

Sy rugbyloopbaan het dalk onlangs tot 'n einde gekom, maar nuwe geleenthede wag vir die voormalige Maties-rugbykaptein Beyers de Villiers wat Donderdagaand sy...

Nuwe MPhil in Kankerwetenskappe 'n eerste vir Afrika

​Met die bekendstelling van die nuwe MPhil-graad in Kankerwetenskappe – aangebied deur die Afrika-Kankerinstituut (AKI) by die Departement van Globale...
Subscribe to