Skip to main content

Simposium: Gesprekke oor klein, medium en mikro-grootte ondernemings

Klein, medium en mikro-grootte ondernemings (KMMO's) speel 'n belangrike rol in Suid-Afrika, maar sal nie sonder beleid- en/of strukturele verandering die...

Denkleiers debatteer op US Woordfees

Diskoers is dosente en alumni van Universiteit Stellenbosch (US) se kos, en talle van hulle lug weer hul oorwoë menings op vanjaar se US Woordfees. Vroegoggend...

Matie app 'n eerste vir Suid-Afrikaanse studentekoerante

Die Matie, studentekoerant van die Universiteit Stellenbosch, spog met ʼn splinternuwe nuus-app (oftewel toep) wat deur 24.com, Suid-Afrika se voorste digitale...

​Fakulteit AgriWetenskappe verwelkom HORTGRO Science as nuwe intrekker by Welgevallen

Die daknatmaakseremonie van HORTGRO Science se nuwe kantore op die Welgevallen Proefplaas op 22 Februarie het 'n nuwe era vir die Universiteit Stellenbosch se...

Veelsydige Mouton beloon vir deurlopende uitnemendheid

​Altesame 12 jaar van "volgehoue voortreflike diens" aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het die gesogte Kanselierstoekenning aan mnr...

WOW bied vol program op US Woordfees

Woorde Open Wêrelde (WOW) bied op vanjaar se US Woordfees voorwaar iets vir almal ­­– van oud tot jonk! Die WOW-fees het Saterdag (4 Maart) by Coetzenburg...

SECURITY INSTITUTE FOR GOVERNANCE AND LEADERSHIP IN AFRICA (SIGLA)

ASSOCIATE PROFESSOR THOMAS MANDRUP JOINS SIGLAProfessor Mandrup was appointed Extraordinary Associate Professor to SIGLA during 2016 and joined us from 1 March...

Geleentheid vir betekenisvolle interaksie by US Woordfees

​Om voort te bou op die Universiteit Stellenbosch se verbintenis om 2017 ʼn jaar van betekenisvolle interaksie met sleutelbelangegroepe te maak – veral...

US Woordfees boordensvol met boeke

Boekbesprekings en boeke is 'n kernbestanddeel van die US Woordfees, en vanjaar se verskeidenheid op die Skrywersprogram het iets om aan almal te "wys" – soos...

Kennis van Koran lei na glorie

Muhammed Sheik, ʼn mediese student in sy vyfde jaar, is verlede jaar by die prestigeryke International Hifz Memorisation-kompetisie in Bahrein as die "Beste...
Subscribe to