Skip to main content

Talentvolle studente baat by R2.3m finansiële hupstoot

Vir duisende studente is 'n gebrek aan befondsing een van die grootste struikelblokke tot sukses. Nou, danksy 'n finansiële hupstoot van R2.3 miljoen van die...

Hoe volhoubaar is Suid-Afrika se grondwaterbronne?

Dít is die groot vraag wat drie nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) wil beantwoord. En dit wil hulle doen deur so veel as moontlik...

Besoek Ingenieurswese tydens US-Opedag

Indien jy in Ingenieurswese as beroep belangstel, of bloot belangstel hoe ingenieurs wetenskap en tegnologie tot voordeel van die mens inspan, MOET jy enige tyd...

Van opwasbak tot wynglas - Science Café Stellenbosch by Woordfees

Dave Pepler ondersoek die alchemie van die lewe – van jou opwasbak tot die glasie pinotage in jou hand – wanneer hy met wetenskaplikes van die Universiteit...

Eenheid vir Gelykwaardigheid Bemiddelings Program.

Outeurs: Q. Mdaka en Q.Apollis Eenheid vir Gelykwaardigheid (EvG) Eenheid vir Gelykwaardigheid Bemiddelings Program. Mediasie, of bemiddeling, neem vinnig toe...

Personeel uitgenooi na gesprek oor transformasie netwerk

​Die Suid-Afrikaanse Universiteitspersoneel Netwerk vir Transformasie - South African Universities Staff Network for Transformation (SAUSNeT) – is op 20...

Mediaverklaring: Mishandeling van 'n hoender

Die Universiteit Stellenbosch (US) veroordeel dieremishandeling in die sterkste moontlike terme en sal nie huiwer om op te tree teen enigiemand wat hulself in...

US-studie red dalk 60 000 lewens per jaar

ʼn Belangrike nuwe behandeling wat moontlik jaarliks die lewe van 60 000 swanger vroue kan red, word tans by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...

Roei mite uit dat meisies in Afrika nie kan uitblink in wiskunde en wetenskap

​Almal van ons behoort te help om die stereotipe dat slegs seuns in wiskunde en wetenskap belangstel af te breek ten einde te verseker Afrika se toekomstige...

O&L-Spilpunte

​Die fakulteit se O&L-spilpunt is 'n belangrike meganisme om goeie onderrig te bevorder en 'n kritieke massa van akademici met 'n spesifieke fokus op die...
Subscribe to