Skip to main content

USAID wys $4.1 miljoen aan Afrika-universiteite toe vir ramprisikobestuur

Die veldbrande waaronder die Wes-Kaap onlangs weer gebuk gegaan het, maak ons op treffende wyse bewus van die lewensgevaarlike risiko's waarvoor ons te staan...

Nagraadse skool verwelkom nuwe PhD-studente

Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het ʼn nuwe groep PhD-studente op kampus verwelkom. Dit is die vierde inname van dié Skool en bestaan...

Gemeenskapsgebaseerde intervensie ʼn hupstoot vir mense met rugmurgbeserings

Die lewe kan selfs onder die beste omstandighede ʼn gesukkel wees. Veral mense met rugmurgbeserings kan dit soms moeilik hê omdat hulle baie persoonlike-...

Navorsers ondersoek afname in bosvoëls

Sommige voëlspesies wat in Suid-Afrika se inheemse woude hou, is besig om te verdwyn. Veral die bosvoëls van die Oos-Kaapse inheemse woude word die meeste...

Farma kliniese assistente blink uit by kongres

Twee kliniese assistente aan die Afdeling Kliniese Farmakologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)...

500 nuwe maroen Matie Fietse te huur

​Dis nie meer blou nie, maar maroen. Dít is die nuwe Matie Fietse wat van begin vanjaar deel vorm van Vervoerdienste se vloot. Die bekende blou Matie Fietse wat...

Nuwe basketball-afrigters sluit by Maties Sport aan

Basketbal by die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n hupstoot gekry met die aanstelling van twee nuwe afrigters. Kimathi Toboti, afrigter van die SA Senior...

Militêre Akademie verwelkom nuwelinge

​Die Militêre Akademie in Saldanha het op 25 Januarie 2017 talle nuwelinge met 'n parade in hul geledere verwelkom. Die parade is gevolg deur die amptelike...

Departement Ondernemingsbestuur seminaar

SEMINAAR Prof David Priilaid (UCT) Dimensions of price-cue conditioning in consumer behaviour Datum: 10 Februarie 2017 Tyd: 13:00 – 14:00 Lokaal: 205 A Schumann...

'Reik saam met ons uit na al 120 000 alumni'

Steun die Universiteit Stellenbosch (US) se reis na groter inklusiwiteit, innovering en toekomsgerigtheid. Dit was die boodskap van prof Wim de Villiers, die US...
Subscribe to