Skip to main content

Ondersteun die SR se #RegisterAll-veldtog

​Die Studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch (US) samel weer fondse in vir hul #RegisterAll-veldtog, wat daarop gemik is om toegang tot hoër...

Nuwe Maties maak ’n verskil

​Sowat vyf duisend nuwe Maties het op Donderdag, 26 Januarie deelgeneem aan die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Sosiale Impak-oggend. Hierdie hoogtepunt...

Maties Rugby gereed vir Varsitybeker-reeks

Dit is langer as wat enige ondersteuner van Maties Rugby wat sy sout werd is sal wil erken sedert die laaste keer wat Maties die gesogte Varsitybeker-titel...

Maties Krieket se jongelinge reg vir Varsity Krieket

Met 'n gemiddelde ouderdom van 20 jaar is dit 'n baie jong Steinhoff Maties Krieket-span wat aan die Varsity Krieket-toernooi sal deelneem. Die derde jaarlikse...

Nuwe departemente & afdelings

Na deeglike konsultasie het die Fakulteitsraad en die Senaat aan die einde van verlede jaar die besluit goedgekeur om die Departement Interdissiplinêre...

Video: Nuwelinge opgewonde om Maties te wees

Maties Sport bevorder nie net hoëprestasiesportkodes nie, maar ook ’n gesonde en aktiewe lewenstyl. Albei hierdie elemente is by Saterdag se verwelkomingsfees...

Bevorder Uitnemendheid: Die Dippenaar Familie Beurstrust

'n Familie beurstrust bou nie net 'n blywende ondersteuningsbasis nie, maar bou ook die land. Dit het Laurie en Estelle Dippenaar besef toe hulle die Dippenaar...

Maties maak 'n verskil tydens verwelkomingsweek

Sowat vyf duisend nuwe studente word elke jaar by die Universiteit Stellenbosch verwelkom. Die verwelkoming, ʼn jaarlikse tradisie, skop af in verwelkomingsweek...

Fakulteit Lettere deel sy 2017 Taal-implementeringsplan

​Die 2017 Taalimplementeringsplan van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe is onlangs deur die Universiteit se Senaat goedgekeur. As jy meer oor die...

Personeel leer isiXhosa om Lettere-omgewing meer toeganklik te maak

'n Groep wat bestaan uit 25 personeellede van verskeie departemente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe het einde verlede jaar die eerste isiXhosa...
Subscribe to