Skip to main content

IPB-student woon SASRI se nagraadse simposium by

Me Malira Masoabi, 'n nagraadse student van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB), is uitgenooi om die jaarlikse jaareinde-simposium van die Suid...

SUNSEP vier vanjaar 'n rekordgetal grade

Die 'voorloper' van die SUNSEP-graduandi is dr Elza Lourens, Fisiese Wetenskappe-fasiliteerder in SciMathUS. Dr Lourens het in haar Ph-studies die oorgang van...

US se Farai Mubaiwa ontvang gesogte leierskaptoekenning van Britse koningin

​Me Farai Mubaiwa, 2016 Studenteraadslid vir Vrouebemagtiging aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs aangewys as ʼn ontvanger van die prestigeryke...

Pediater van FGGW benoem tot SAMNR-raad

Prof Mark Cotton is onlangs benoem tot raadslid van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR). Cotton is 'n uitgelese professor by die Fakulteit...

Dieetkundenavorsers kry erkenning van nasionale liggaam

Dr Lisanne du Plessis sê sy word al haar lewe lank voorberei vir wat sy vandag doen. "Ek onthou hoe ek as kind gekyk het hoe my ma, 'n verpleegster in haar jong...

MDP Deelnemers Gradueer

​10 afgevaardigdes van die Stad Kaapstad Bestuursontwikkelingsprogram deelnemers het die vereiste aantal modules voltaai wat vereis word vir die Honneursgraad...

BCom OOB studente gradueer

​BCom Honneurs in Openbare en Ontwikkelingsbestuur studente ontvang hul grade by die 3de gradeplegtigheid seremonie op Woensdag, 7 Desember, 2016. Foto van...

Verwelkomingsprogram vir nuwe Maties

Die webtuiste www.sun.ac.za/welkom is nuwe Maties se raakvat-plek oor die Universiteit Stellenbosch se verwelkomingsprogram vir Januarie 2017. 'n Spesifieke...

Vula-toepassing slaan (nog) ʼn gesogte prys los

Daar is wêreldwyd meer as 2,5 miljard mense wat siggestremd en sonder geredelike toegang tot behandeling leef. James Chen, ʼn sosiale entrepreneur en filantroop...

US-projek help watertekort verlig

Met hul toetsing van tegnologie om reënwater te oes en te behandel wil mikrobioloë van die Universiteit Stellenbosch (US) help om die druk op munisipale...
Subscribe to