Skip to main content

Raad keur hersiene Toelatingsbeleid goed

​Kommunikasie uit die Raad, 11 Februarie 2017 Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Saterdagmiddag ʼn hersiene Toelatingsbeleid vir die instelling...

Groot belangstelling in Fakulteit Opvoedkunde se nuwe honneursprogramme

Meer as 140 studente het vir drie nuwe BEd-honneursprogramme, aangebied deur die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit Stellenbosch (US), ingeskryf. Die...

Coetzenburg-atletiekbaan gesluit vir opgraderings

Die Coetzenburg-atletiekbaan, 'n voorkeurstadion vir plaaslike en nasionale kompetisies en die oefen-venue vir baie internasionale atlete, sal in 2017...

Hawe-, vervoer- en logistieke sektore in SA sal by ooreenkoms baat

'n Memorandum van ooreenkoms tussen die Nederlandse onderrig-, opleiding-, navorsing- en konsultasie-organisasie STC-Groep en die Universiteit Stellenbosch (US)...

Ambisieuse nuwe projek ‘Predict-TB’ het ten doel om behandelingstydperk te verkort

Die huidige behandeling van TB is lank, gekompliseerd om toe te dien en kan ernstige newe-effekte hê. Om ʼn herhaling van die siekte ná die beëindiging van...

Groter betrokkenheid van fakulteite bespreek

Hoewel die Universiteit Stellenbosch (US) se Landelike Kliniese Skool in Worcester fokus op voorgraadse programme in die Fakulteit Geneeskunde en...

Stelling ter meegevoel: Skending van Menseregte

​As ‘n Sentrum wat daarna streef om die waardes van respek vir ander, die handhawing van menswaardigheid en gedeelde menslikheid te eerbiedig, is die Sentrum...

Eerste kortkursus in waterbestuursvaardighede

'n Groep van 25 munisipale amptenare en opvoeders van kolleges vir tegniese beroepsonderrig en -opleiding in die Wes-Kaap, het verlede week die Universiteit...

Nuwe sagteware sal data-insameling van grootwithaaie standaardiseer

Die gebrek aan 'n gestandaardiseerde prosedure vir die insameling van data oor spesies soos die grootwithaai, wat ontwykend is en moeilik om op te spoor, het...

Academic opening 2017

MILITARY ACADEMY ACADEMIC OPENINGThe evening of 26 January, saw first year students and staff of the Military Academy attending the Academic Opening for 2017...
Subscribe to