Skip to main content

Ontmoet Dudu Kasonkola: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Maties Parasport-atlete blink uit by SA Sporttoekennings

​Die Universiteit Stellenbosch-student Charl du Toit se goue jaar duur voort – hy is Sondag by die SA Sporttoekenningsplegtigheid as die Sportman van die Jaar...

Ontmoet Sarah Bosch: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Om dapper te wees in ‘Dapper nuwe wêreld’

" O brave new world, that has such people in it!" Laasgenoemde aanhaling kom uit Aldous Huxley se tegno-distopiese boek, Brave New World, wat in 1932...

Jong TB-navorser by internasionale navorsingsgroep ingesluit

Mnr Michael Whitfield is as ʼn nadoktorale navorser aangestel as deel van die Odysseus-program wat deur die Vlaamse regering gefinansier word. Whitfield is ʼn...

Ukwanda beïndruk Raad van Provinsies

Afgevaardigdes van die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) en die Wes-Kaapse Wetgewer het in September besoek afgelê by die Ukwanda Landelike Kliniese Skool...

Nadoktorale genote verkies nuwe komitee vir 2017

Die nuwe uitvoerende komitee van die Nadoktorale Genote Vereniging by Stellenbosch University vir 2017 is tydens die vereniging se sesde jaarlikse...

Dieetkundestudent eerste prinses by Mej Dowe SA-kompetisie

Janie Visser is nie jou gewone 20-jarige nie. Sonder enige ervaring in modelwerk het dié tweedejaar-dieetkundestudent aan die Fakulteit Geneeskunde en...

2016 Hons studie toer na Europa

​Hons in Openbare en Ontwikkelingsbestuur studente vertrek op die jaarlikse studie toer na Europa, geniet die avontuur jullle!

US gasheer vir die 4de Jaarlikse system Dynamics Konferensie

South Africa System Dynamics (SASD) Chapter en Eskom SOC het sy 4de Jaarlikse System Dynamics Konferensie op 17 - 18 November, 2016 gehou. Dit is deur deur die...
Subscribe to