Skip to main content

Militêre Akademie voltooi uithou-wedren vir liefdadigheid

​Die studente van die Militêre Akademie, wat die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Krygskunde gebaseer in Saldanha huisves, nader die eindstreep van...

Kanker ‘n bedreiging vir mense met MIV

MIV word al hoe meer 'n hanteerbare kroniese toestand, en soos wat die lewensverwaging van mense met MIV styg, groei die behoefte ook vir verbeterde opsporing...

Opstel oor die etiek van ondersteunde selfdood wen prys

​Studente aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe word jaarliks uitgenooi om deel te neem aan die Medical Protection Society (MPS) se Etiek...

Professor vereer vir ʼn loopbaan gewy aan kardiologie

Prof Anton Doubell se beduidende bydraes tot geneeskunde en veral kardiologie is onlangs deur die Suid-Afrikaanse Hartvereniging beloon met erelidmaatskap en ʼn...

Africa Open bring hulde aan Nico Carstens

Africa Open Instituut vir Musiek, Navorsing en Innovasie, in samewerking met DOMUS (die Spesiale Versamelings afdeling vir Musiek van die US Biblioteek en...

Donasie aan Die Vlakte beursfonds

Die 22ste kongres van die International Organisation for the Study of the Old Testament (IOSOT) is in September 2016 by die Universiteit Stellenbosch gehou. Dit...

Studiegeld styg met 8%; aanvullende huisvestingsbeurse vir arm studente

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag (28 November 2016) die instelling se geïntegreerde begroting vir 2017 eenparig goedgekeur. Die...

US wen by jaarlikse MACE-toekennings

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het verskeie toekennings by die prestigeryke jaarlikse Marketing, Advancement and Communication in Education (MACE)...

Lewis Pugh inspireer US se vroeë-loopbaan navorsers en navorsingsmentors

Die wêreldberoemde swemmer, maritieme prokureur, kampvegter vir oseane en die Verenigde Nasies se beskermheer van oseane, Lewis Pugh, het onlangs sommige van...

Legendariese Rose-Innes groet na 34 jaar

​In 1982 is sy gevra om vir ses maande te kom uithelp… en nou, 34 jaar later, het Rennie Rose-Innes se ses maande van uithelp tot ‘n einde gekom. Aan die einde...
Subscribe to