As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Onder akademici bestaan die algemene spreekwoord van "publiseer of vergaan". Dit mag wel 'n oordrywing wees, maar die frase skep 'n goeie samevatting ten...
Voornemende studente wat in die bevoorregte posisie is om te kan kies by watter universiteit hulle wil studeer vir ʼn loopbaan in gesondheidswetenskappe is deur...
Die sesde 'Tastes of nuclear physics' skool is van 1 tot 3 November 2016 deur die US se Departement Fisika aangebied. Vanjaar het 40 fisika studente van regoor...
Nuwe navorsing wat verlede week in Science gepubliseer is, toon dat klimaatsverandering alreeds 'n negatiewe uitwerking op elke aspek van lewe op aarde het ‒...
Die eindstryd van die Westelike Provinsie Score Sewes-reeks vir klubs vind die naweek plaas en Steinhoff Maties is vasbeslote om met die titel weg te stap. Die...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Navorsing in mikobakterieë by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n hupstoot gekry van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) in die vorm...
Studente se stryd om gratis hoër onderwys is geregverdig, maar verkeerde taktiek kan dit moontlik laat ontspoor. Dít was een van die gevolgtrekkings van prof...
Lee Baatjes, die nuut-verkose voorsitter van die 2016/17 Tygerberg-studenteraad (TSR), beskou sy leierskaprol om as voorspraakmaker op te tree vir TygerMatie...