Skip to main content

Inligting oor registrasie en studentegelde

​Die Registrateur van die Universiteit Stellenbosch (US), dr Ronel Retief, het 'n brief aan nuwe en huidige Maties op 17 Januarie gestuur, met belangrike...

IPB-afvaardiging woon SAGP-konferensie by

Akademiese personeellede en nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het vroeg in Januarie 2017 die 43ste...

US ’n top bestemming vir internasionale studente

Die Universiteit Stellenbosch (US) se reputasie as 'n wêreldklas-instelling, die geleentheid om nuwe vriende te maak en 'n ander kultuur te ervaar is van die...

Geïntegreerde Krisisdiens met ER24

Die geïntegreerde krisisdiens met ER24, in samewerking met die Sentrum vir Studentevoorligting- en ontwikkeling en Kampusgesondheidsdienste, het amptelik...

US ingenieursstudente verteenwoordig SA in internasionale kompetisie

Twee studente van die Universiteit Stellenbosch is gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat gaan meeding om 'n stelsel van rekenaars te bou by die International...

Verwelkomingsgeleentheid vir nuwelinge en ouers

Donderdag 19 Januarie 2017, 18:00-19:00, Danie Craven-stadion (informele voorprogram begin 17:30) Die amptelike verwelkoming van nuwelingstudente (Stellenbosch...

Top studente in mikroskopie

Nagraadse studente in die Departement Fisiologiese Wetenskappe het met drie toekennings weggeloop tydens die mikroskopie-konferensie wat in Desember 2016 deur...

Twee akademici van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe ontvang Kanseliersmedaljes

Twee akademici van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, professors Ronel du Preez en Servaas van der Berg, is by die Desember-gradeplegtigheid met...

Vriende van die Botaniese Tuin

​ Die Vriende van die Botaniese Tuin-inisiatief is op 1 Desember 2016 aan die breër Stellenbosch-gemeenskap bekendgestel. Die doel van hierdie inisiatief van...

SUNCEP vier sukses van 2016 HOPE@Maties leerders

In 2016 het 293 Graad 12-leerders in die Wes- en Noord-Kaap aanvullende onderrig in Wiskunde, Rekeningkunde en Fisiese Wetenskappe ontvang as deel van die HOPE...
Subscribe to