Skip to main content

Navorsers worstel om die raaisels van Parkinson se siekte te ontrafel

​Dit is 'n aftakelende breinkwaal wat die lewensgehalte van pasiënte, hul gesinne én hul sorggewers wesentlik raak. Parkinson se siekte (PS ) spruit uit die...

Stamselnavorsing kry ‘hupstoot’ van NNR

​Stamselnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n groot hupstoot ontvang in die...

Stamselnavorsing kry ‘hupstoot’ van NNR

​Stamselnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n groot hupstoot ontvang in die...

Medaljes en kwalifiserende tye vir Maties-swemmers

​Altesame 25 lede van die Maties-swemklub het van 3-8 April aan die Suid-Afrikaanse nasionale swemkampioenskap deelgeneem as deel van die Wes-Kaapse span...

Maties blink uit by nasionale kampioenskap

Maties Parasport-atlete het met verskeie nasionale rekords en kwalifiserende tye vir die IPC Atletiekwêreldkampioenskap van die pas afgelope Suid-Afrikaanse...

Die NNS ORCID verklaring

​Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) het op Vrydag 7 April 'n verklaring uitgereik oor die vereiste om 'n ORCID iD te gebruik in alle befondsings- en...

Sentrum vir Leertegnologieë stel SUNStream bekend

​'n Splinternuwe videostromingsoplossing is aan die begin van die akademiese jaar 2017 in werking gestel onder leiding van die Sentrum vir Leertegnologieë. Een...

Die US erken, beloon en bevorder kwaliteit in onderrig

Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n paar inisiatiewe van stapel gestuur wat kwaliteit onderrig erken, beloon en bevorder. Dit sluit in die US Toekennings...

US kompetisie soek na wenidee vir waterkrisis

Die Universiteit Stellenbosch (US) se sakeversneller, LaunchLab, bied entrepeneurs en aspirant uitvinders die geleentheid om 'n deel van R50 000 in...

Goeie vordering met navorsing, innovasie en nagraadse studie

Prof Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie, het in Maart 2017 omvattend verslag gedoen aan die Senaat oor sy...
Subscribe to