Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) het onlangs die implementering van Fase 3 van die nGAP-program aangekondig en twee posisies (uit 53...
Kliniese vaardighede en fisiologiese kennis is nie die enigste eienskappe wat goeie dokters maak nie. Twee nadoktorale personeellede van die Sentrum vir...
Streekskollokwium oor Oorgang vir Nuwe Akademici Die heel eerste Streekskollokwium oor Oorgang vir Nuwe Akademici is op Donderdag 4 Mei 2017 by die Universiteit...
Dit is nou selfs nog makliker om goed op die hoogte te bly van interessante nuus oor Fasiliteitsbestuur. Luister elke Woensdagmiddag om 14:15 na MFM (92.6 FM)...
Die Universiteit Stellenbosch is baie trots op die herwinningstatistiek by die verskillende kampusse. Op hierdie stadium word meer as 80% van al die algemene...
Gaan globale gesondheid oor die universele reg op gesondheid, of gaan dit oor die handhawing van internasionale veiligheid en om die verspreiding van siektes...
Vier Maties is die afgelope naweek as SA studentekampioene gekroon by die SA Studentekampioenskap (USSA-byeenkoms) wat by die Groenpunt-atletiekstadion...
Prof Billy Boshoff, van die Eenheid vir Konstruksie Materiale (UCM), Universiteit Stellenbosch, het die Universiteit van Bath besoek vir drie maande in die...
In Suid-Afrika onderskat ons dikwels die potensiaal van woordelose prenteboeke om veral by ouers en hul voorskoolse kinders in arm gemeenskappe 'n kultuur van...