Skip to main content

Nederlaag blus nie ondersteuners se passie nie

Hul doel was om uit te staan, maar hulle sou nooit kon voorspel dat hul geesdrif by FNB Maties se Varsitybeker-wedstryde soveel aandag sou trek nie. Dit het...

Internasionale erkenning vir US wiskundige

Prof. JAC (André) Weideman van die Universiteit Stellenbosch (US) is een van 28 merkwaardige wiskundiges van regoor die wêreld wat tot Genoot van SIAM (Society...

Tegniese én sosiale vaardighede sleutel tot sukses

Selfs fisici moet duidelik kan kommunikeer en hul werk aan mede-werkers en die algemene publiek kan verduidelik. Dit was die sentrale boodskap wat aand studente...

Maties-spelers aangewys as beste in Varsitybeker-toernooi

Agter die wolke skyn tog die son en vir die Maties-rugbyspan is dit die individuele toekennings wat Kobus van Dyk en Craig Barry vir hul spel in vanjaar se...

US navorsers wil samewerking met Afrika-lande bevorder

Minder bekende gewasse soos sorghum en manna, en die impak van indringeronkruid op bestaansboere in Nigirië, is twee van die onderwerpe wat navorsers van die...

Oriënteringsessie oor sosiale impak

Die Afdeling Sosiale Impak het onlangs ʼn oriënteringsessie vir nuwe personeellede aangebied. Die sessie het ʼn oorsig van die Universiteit Stellenbosch se...

Naweek-operasies knip waglys kort vir borskankerpasiënte

Toe dr Ilna Conradie verlede jaar op soek was na alternatiewe maniere om die borskankerchirurgie-waglyste by Tygerberg Hospitaal (TBH) te verkort, het sy op...

Etiek-administrateur neem aan gesogte program deel

Elvira Rohland, Senior Etiekadministrateur in Gesondheidsnavorsing by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...

Bekendstelling van Gendereenheid by die Fakulteit Teologie

​Prof Juliana Claassens, Professor van Ou Testament en Hoof van die Gendereenheid, het die storie van die eenheid vertel en gesê: "Ons wil 'n kreatiewe ruimte...

US kompetisie soek na wenidee vir waterkrisis

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se sakeversneller, LaunchLab, bied entrepeneurs en aspirant uitvinders die geleentheid om 'n deel van R50 000 in...
Subscribe to