Immuundisfunksiesindroom-dag word op 12 Mei gevier. Vind hier uit oor 'n rare vorm van dié toestand: Daar word elke jaar 'n klompie babas in Suid-Afrika...
Die Winterskool wat jaarliks deur die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, aangebied word, vind vanjaar van Dinsdag 13 Junie tot Donderdag 15 Junie...
Die dissiplinegroep Praktiese Teologie en Missiologie, Fakulteit Teologie bied op Vrydag 12 Mei 2017 die jaarlikse Jeugdaglesing aan oor die tema: Die Jeug en...
Opdatering: 11 Mei 2017 Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het besluit om drie studente wat verbind word met...
Om in ʼn mediese veld te spesialiseer is harde werk. Maar om in ʼn taal te studeer wat jy skaars ken, ver van alles wat bekend is, is ʼn reuse uitdaging. Tog het...
MFM-radiostasie is as Kampus-radiostasie van die jaar en "Best Campus Breakfast Show" gekroon by die Liberty radio-toekenningsgeleentheid wat onlangs in...
(Afrikaans volg binnekort) The Security Institute for Governance and Leadership in Africa (SIGLA) at Stellenbosch University (SU in partnership with the U.S...
In Suid-Afrika onderskat ons dikwels die potensiaal van woordelose prenteboeke om veral by ouers en hul voorskoolse kinders in arm gemeenskappe 'n kultuur van...
Zhang Qiaowen sê sy het op Suid-Afrika verlief geraak toe sy drie jaar lank by die Universiteit Stellenbosch studeer het vir ʼn doktorsgraad in finansiёle...
Die Steinhoff Maties-rugbyspeler Ernst van Rhyn is aangewys as kaptein van die Suid-Afrikaanse o.20-span wat in Junie aan die o.20-Wêreldbekerkampioenskap in...