Skip to main content

US Nematoloë ontvang toekennings, neem deel aan boek bekendstelling

Die 21ste simposium van die Nematologiese Vereniging van Suidelike Afrika is onlangs gehou in Ballito, KwaZulu-Natal, met die tema "Aanpassing tot 'n...

Ooreenkoms tussen Stad Kaapstad en US steun vernuwing in Bellville-sakekern

ʼn Memorandum van Ooreenkoms (MvO) tussen die Stad Kaapstad en die Universiteit Stellenbosch baan nou die weg vir die gemengde ontwikkeling van die Universiteit...

Voorbehoedmiddels moet ’n keuse wees

​Sowat 50% van alle swangerskappe in Suid-Afrika is onbepland. Volgens die Guttmacher-instituut, 'n Amerikaanse navorsing- en beleidsorganisasie wat op die...

Gooi afval reg weg

​Verminder, hergebruik en herwin vorm die grondslag van Universiteit Stellenbosch (US) se afvalbestuurstelsel en is die dryfkrag agter 'n hele paar innoverende...

Drie nuwe uitstallings by die Stellenbosch Universiteitsmuseum

Die Stellenbosch Universiteitsmuseum het drie nuwe uitstallings – al drie fokus op kunstenaars of versamelings uit die US Museum se argief wat 'n lang tyd nie...

US spog met rekordgetal NWTF-finaliste

Die Universiteit Stellenbosch (US) sal deur agt finaliste by die 2016/2017 Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NWTF)/ South32-toekennings verteenwoordig...

Maties Sport se hoofdirekteur tot USSA-president verkies

Ilhaam Groenewald was teenwoordig by die historiese vergadering wat op 16 April 1994 by die Universiteit van Port Elizabeth gehou is toe die hoofrolspelers in...

US vier Afrika-dag

​Afrika-dag (25 Mei) herdenk die stigting van die Organisasie vir Afrika-eenheid, voorloper van die Afrika-Unie, in 1963. Dit gee erkenning aan die vordering...

Group of delegates attending the First International Workshop on Combating Transnational Threats

​Group of delegates attending the First International Workshop on Combating Transnational ThreatsCombating Transnational Maritime Threats off Africa through...

First International Workshop on Combating Transnational Threats-Opening Speakers

​First International Workshop on Combating Transnational ThreatsCombating Transnational Maritime Threats off Africa through Collaborative Efforts in Policy...
Subscribe to