Skip to main content

Welgevallen se AgroHub geopen

'n Nuwe baadjie, nuwe intrekkers, 'n nuwe gedeelde visie en 'n nuwe naam. Dìs die verhaal van die Wintergraangebou Blok 6 op die Universiteit Stellenbosch (US)...

Lewensredding 'n sport én lewenstyl vir Rekeningkunde-student

Lauren Billson (22), ’n student aan die Universiteit Stellenbosch, is dol oor die buitelewe en waar ander mense dalk in hul spore sou omdraai, gryp hierdie SA...

Agter die kap van die misdaadbyl

Hoekom pleeg sommige mense gewelddadige misdade skynbaar net vir die pret? Het hulle besonder ongelukkige kinderjare gehad of is hulle op ’n manier "vooraf...

Tersiêre kwalifikasie bly die sleutel vir suksesvolle indiensneming, sê Universiteite Suid-Afrika op Jeugdag

In 'n verklaring wat vandag (15 Junie) uitgereik is, het Universiteite Suid-Afrika (USAf) gesê dat die bevindinge van Statistieke Suid-Afrika (SSA) se eerste...

UCM bekom Reometer

​Die UCM het onlangs ʼn ICAR Reometer van Germann Instruments aangekoop ter waarde van R 340 000. Reologie gee ʼn meer wetenskaplike maatstaf van beton se...

Enkele dae oor om aansoek te doen vir studies by die US

Voornemende Maties het net tot 30 Junie 2017 om aansoek te doen om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer. 30 Junie is ook die sperdatum om aansoek...

Beton as strukturele Ingenieursmateriaal Kort Kursus

​UCM lede Wibke de Villiers en Riaan Combrinck het aangebied sowel as gehelp met die organisering van 'n kortkursus rakende beton as strukturele...

Kamermusiekfees 2017 program aangekondig

Die veertiende Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) vind vanaf 30 Junie tot 9 Julie by die Stellenbosch Konservatorium plaas. Die Konservatorium...

Kursus in minimale ginekologiese chirurgie in volle gang

Die nuwe MPhil-graad in Minimale Toegang- Ginekologiese Chirurgie (MTGS), wat in April 2016 bekend gestel is, is in volle gang – en die eerste genoot maak...

US verbeter weer sy plek op QS-ranglys vir universiteite

Die Universiteit Stellenbosch (US) het weer sy posisie op die QS-wêrelduniversiteitsranglys 2017/18 verbeter. Die US beklee nou die tweede plek in Suid-Afrika...
Subscribe to