Skip to main content

Opvoedkundige assessering 'n belangrike deel van onderrig en leer

Opvoedkundige assessering by skole en universiteite behoort gesien te word as 'n manier waardeur onderrig en leer kan plaasvind en nie net as ʼn meganisme om...

SA span doen tweede suksesvolle penisoorplanting

ʼn Span van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Tygerberg Akademiese Hospitaal het onlangs ʼn tweede penisoorplanting gedoen. Dit is die eerste keer ter...

Nuwe behandeling vir tieners met posttraumatiese stres getoets

Meer as 20% van Suid-Afrikaanse kinders toon simptome van posttraumatiese stresversteuring (PTSV) en het dringend behandeling nodig. Navorsers aan die Fakulteit...

Crowie het groot drome vir Maties Sokker

Die aanstelling van Desmond Crowie as die afrigter van die Maties-sokkerklub is die begin van 'n nuwe hoofstuk vir die Universiteit Stellenbosch (US) se span...

Kampusgemeenskap onthou Hannah Cornelius, ander oorlede studente

Op Vrydag (2 Junie) het die Rektor en Visekanselier, Prof Wim de Villiers, 'n boodskap aan studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) gestuur...

Hannah en Cheslin – parlement betuig medelye

Die Parlement het Woensdag (31 Mei 2017) sy meegevoel betuig by die dood van ʼn Matiestudent, me Hannah Cornelius, wat die afgelope naweek vermoor is. Mnr...

Veranderinge in organisasies eis emosionele tol onder werkers

Veranderinge in 'n organisasie kan dikwels hul emosionele tol onder werknemers eis en dit is belangrik dat bestuurders hiervan kennis neem. Dít was een van die...

VERRAAD VAN DIE BELOFTE: HOE SUID-AFRIKA GESTEEL WORD

Nuwe studie oor Suid-Afrika se groeiende Skudu-regering Die groep was byeengeroep deur Prof Mark Swilling (Skool vir Publieke Leierskap, Universiteit van...

US ‘n strategiese vennoot in Afrika

​Ter viering van Afrika-dag wat gister (25 Mei) plaasgevind het, dink Nico Elema, bestuurder van die Sentrum vir Samewerking in Afrika (SSA) na oor die...

Wenners van LaunchLab water- en afvalbestuur-kompetisie aangewys

Die LaunchLab het oor die afgelope vier maande, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch (US), die Stellenbosch Innovasie Distrik en Sustnet...
Subscribe to