Skip to main content

Die US in die Parlement

Die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag (31 Mei 2017) weer met die parlementêre portefeuljekomitee oor hoër onderwys en opleiding vergader. Dít volg ná...

Samewerking met wetenskaplikes uit Afrika

Dr Ethel Phiri en dr Natasha Mothapo het in April die Universiteit van Lagos (UniLag), in Nigerië, besoek om nuwe samewerkingsbande met Afrika-universiteite te...

Studente vier Kultuurdag

Internasionale studente wat die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se intensiewe Engels- program, die Intensive English Programme (IEP), volg, het Kultuurdag...

Hoe genomiese tegnieke seldsame genetiese siektes vinniger kan bespeur

​Dit is baie moeilik om seldsame siektes te diagnoseer. Daar is ongeveer 7000 siektetoestande oor die wêreld, en dokter is nie bekend met die kenmerkende tekens...

Nduduzo Makhathini raap SAMA op vir beste jazz-album

​Nduduzo Makhathini, 'n meesterstudent by die Universiteit Stellenbosch (US), het die prys vir die 'beste jazz album' by die Suid-Afrikaanse Musiek-toekennings...

Tropiese glashuis heropen en ingangsfooi tree in werking

Donderdag die 1ste Junie tree ʼn aantal veranderinge by die Botaniese Tuin in werking. Die tropiese glashuis sal vir die eerste keer in jare weer oop wees vir...

Minder bekende gewasse in Afrika verdien meer aandag

Navorsingsnetwerke in Afrika se akademiese- en navorsingsinstellings is belangrik om die waarde wat minder bekende gewasse (orphan crops) tot landbou en die...

SUNSEP se eerste videostroom onderwyser opleidingsessie

Op Saterdag 27 Mei het SUNSEP haar eerste videostroom ( streaming) onderrigsessies aan Natuurwetenskaponderwysers op twee verskillende dorpe buite Stellenbosch...

Afdeling Navorsingsontwikkeling met nasionale toekennings vereer

Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) is Woensdag (24 Mei 2017) met twee nasionale toekennings vereer is vir sy bydrae tot...

Aanvraag na meer gesprekvoering tussen generasies by FGGW Afrika-dag praatjie

​Gesprekvoering tussen verskillende generasies moet as ʼn saak van dringendheid voortgesit word, was die versugting by die Afrikadag-viering van die Fakulteit...
Subscribe to