Die verhore van elk van die 12 studente wat geskors is hangende die uitslag van ʼn dissiplinêre proses het Donderdag (13 Oktober 2016) afgeskop (3 verhore het...
Oor die 200 besonderse en skaars spesies plante is onlangs vir die US Botaniese Tuin versamel. Verskeie kwekers en botaniese tuine gelee in agt van die nege...
Lord Williams, voormalige Aartsbiskop van Kantelberg (2002 – 2012), is tans die Meester van Magdalene College by Cambridge Universiteit. Hy word internasionaal...
Internasionale Woordeboekdag word op 16 Oktober gevier en die Universiteit Stellenbosch wil u graag daaraan herinner dat u daagliks gratis toegang het tot die...
Goeie onderwysers is noodsaaklik om die globale leerkrisis op te los en die gaping tussen onderrig van swak gehalte en onderrig van goeie gehalte te verklein...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Dr Babette Rabie - Ontvang die Topdosent Toekenning in die Skool vir Publieke Leierskap. Die 2016 top dosent kompetisie van die Fakulteit Ekonomiese en...
Luke McKend, 'n BA alumnus en nasionale direkteur van Google SA, was Woensdag die eerste genooide spreker by die Loopbaankafee (Careers Café) van die...
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. Malaria, HIV, pneumonia, and diarrhoea are the leading...
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. In September 2015 the United Nations General Assembly set the...