Skip to main content

Nitiksha laat US-vlag in VSA wapper

"ʼn Model-student. Ek wens ek het ʼn video van haar gehad sodat ek aan al die ander studente kon wys wat 'aktiewe leer' beteken en hoe dit lyk." Dit is die woorde...

Studente baat by opstelkompetisie

As deel van breër samewerking tussen die Universiteit Stellenbosch en die globale batebestuursmaatskappy Schroders het tien studente in die Fakulteit Ekonomiese...

Nuwe visedekaan vir Fakulteit

Professor Pregalan (Solosh) Pillay is aangestel as die Visedekaan: Sosiale Impak en Transformasie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vanaf 1...

Fisiologiestudente van US kry toekennings

Twee fisiologiestudente van die Universiteit Stellenbosch (US), Tanja Davis en Jenelle Govender, was onderskeidelik die wenner en naaswenner van die gesogte...

Calorosas boas-vindas a José!

José HT Rocha (MSc), tans 'n PhD student in Bosbou onder Prof. Leonardo Gonçalves van die Agronomie en Bosbou Fakulteit (FAEF) van São Paulo Universiteit...

Onderwysers lewer belangrike bydra tot SA se ontwikkeling

Woensdag (5 Oktober 2016) is Wêreld Onderwysersdag. In ʼn meningsartikel in Cape Argus skryf dr Lorna Dreyer van die Departement Opvoedkundige Sielkunde dat...

Molekulêre Teling en Biodiversiteit Groep neem die kollig by SAGS-SASBI konferensie in Durban

Die Universiteit van KwaZulu-Natal, was vanjaar die gasheer van die gesamentlike tweejaarlikse konferensie van die Suid-Afrikaanse Genetiese Vereniging en die...

Russel Botman Gedenklesing

​Die Russel Botman Gedenklesing ter herinnering aan die lewe van Prof Hayman Russel Botman, word jaarliks aangebied deur die Fakulteit Teologie, Universiteit...

US fisioloog kry erkenning vir kankernavorsing

Die Fisiologiese Vereniging van Suider-Afrika (FVSA) het prof. Anna-Mart Engelbrecht van die Universiteit Stellenbosch (US) vereer met die Lasec-toekenning vir...

Maties Krieket verwelkom eersterangse krieketspeler Ryan Bailey as hulpafrigter

Warriors-kolwer Ryan Bailey het ná 15 jaar as eersterangse krieketspeler in September as hulpafrigter by Maties Krieket aangesluit. Nadat hy Suid-Afrika in 2002...
Subscribe to