Skip to main content

UCM Help met Toetse vir Skool Ekspo

Twee Graad 10 skoolleerlinge van Parklands Kollege, Stephan Cilliers (links op foto) en Frank Smuts (regs op foto), het ʼn alternatiewe bou blok materiaal...

Historiese Ou Testament Internasionale Kongres aangebied by die Universiteit Stellenbosch

Die Internasionale Organisasie vir die Studie van die Ou Testament (IOSOT) het sy driejaarlikse kongres aan die Universiteit Stellenbosch gehou gedurende die...

Opvoedkundige leierskap behoort billike regstelling en transformasie te bevorder

Indien opvoedkundige leierskap deur ʼn besorgheid vir openbare verantwoordelikheid en sosiale geregtigheid geïnspireer kan word, sal dit toelaat dat...

Maties-muurbalspelers doen waardevolle ervaring op by internasionale toernooi

​Twee spelers van die Maties Muurbalklub was deel van die Suid-Afrikaanse span wat derde gekom het by die 9de Wêrelduniversiteite-muurbalkampioenskap wat vroeër...

UCM Toets 8m Torings

Die UCM is genader deur Peri Formwork Scaffolding Engineering (Pty) Ltd, rakende toetse op volskaalse 8m hoë torings. Die torings word gebruik tydens die...

Ontmoet Carolina Nicolaou: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Matie-koor dring deur tot semi-finaal van Varsity Sing

​Die Matie-koor verskyn Donderdag 29 September en Donderdag 6 Oktober op Kanaal 144 (KykNet), 20:30, in die semi-finaal van die Varsity Sing-kompetisie. Na die...

Departement Ondernemingsbestuur seminaar

SEMINAAR Niel Steinmann (People's Dynamic Development) The art of leadership Datum: 14 Oktober 2016 Tyd: 13:00 – 14:00 Lokaal: 205 A Schumann Kontakpersoon...

Ontmoet Wilhelm Mulder Zaayman: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Video: rektor oor studentegelde en protes

Videoboodskap van prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, oor studentegelde, protes op kampus en die belang van die...
Subscribe to