Skip to main content

Gedenkbome geplant vir wyle kollegas en studente

Nasionale Boomplantweek is op die Tygerberg-kampus ʼn tyd wanneer daar besin word oor die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se groen...

Departement Afrikaans en Nederlands lei Simposium in Wellington

​Die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands bied die naweek ʼn Simposium aan by die Tuin van Digters by die Breytenbach-sentrum. Vrydag...

Zanele wen brons by haar vyfde Paralimpiese Spele

Sestien jaar nadat sy haar eerste medalje by 'n Paralimpiese Spele gewen het, het die Maties Parasport-atleet en Suid-Afrikaanse vlagdraer Zanele Situ dit weer...

Swart Bewussyn kry tweede asem by universiteite

Universiteite is die ruimtes vir die oplewing van die Swart Bewussyn-filosofie omdat studente moeg is vir wat tans in die land gebeur. Só het prof Barney...

Ontmoet Susan van Eeden: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Huis Kerkenberg nou deel van die kampus-familie

Studente van Huis Kerkenberg-koshuis het onlangs ingetrek in 'n moderne nuwe gebou op die perseel van die Tygerberg-kampus. Die blou en grys gebou wat voorheen...

Oes meer reënwater vir huishoudelike gebruik

'n Mikrobioloog van die Universiteit Stellenbosch (US), dr. Wesaal Khan, is deel van 'n internasionale konsortium van spesialiste wat getaak is om volhoubare...

Ontmoet Lethabo Ramasobana: #MyTygerMaties60

As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Stabiele finansiële stelsels kernbelangrik vir ekonomiese groei en ontwikkeling

Stabiele finansiële stelsels is kernbelangrik vir ekonomiese groei en ontwikkeling en daarom moet regerings en die privaat sektor saamwerk om dit te bestuur. Só...

Prof Johan Fourie tot US Raadslid verkies

Prof Johan Fourie, Medeprofessor in Ekonomie; Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Departement Ekonomie, tydens die afgelope verkiesing deur die...
Subscribe to