As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
"Hy hou net nie op glimlag nie," het 'n TV-kommentator Vrydagmiddag opgemerk toe die Maties Parasport-atleet Charl du Toit sy tweede goue medalje by die...
Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Faulteit Teologie by Universiteit Stellenbosch is sedert 2007 betrokke by ʼn ryk en vrugbare vennootskap...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste 'MOOC' ('massive open online course') – 'n vier-week kursus oor 'Teaching for Change: An African Philosophical...
As deel van die sesde jaarlikse e'Bosch Erfenisprojek het die Universiteit Stellenbosch (US) Donderdag (15 September) 'n prestige-lesing deur dr Mamphela...
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het bewyse gevind wat daarop dui dat die bakterieë wat tuberkulose veroorsaak ( Mycobacterium tuberculosis)...
Op Saterdag 10 Oktober 2016 het die Sentrum vir Pedagogie in die Fakulteit Opvoedkunde (SUNSEP), sewe nuwe Gevorderde Diploma in Onderwys (GDO) aan ongeveer 40...
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal gesprekke oor studentegelde voortsit met verskillende groepe binne die studentegemeenskap. 'n Klein groepie studente het...
Vordering in die veld van primêre immuniteitsgebreke verbeter die diagnose en behandeling van dié siektes, wat dikwels misgekyk word, en help navorsers om...
Sokker kan jongmans in arm gemeenskappe help om gesonde leefstylgewoontes te ontwikkel, skryf dr Jason Bantjes en prof Mark Tomlison van die Departement...