Skip to main content

Verklaring deur Dekaan se Bestuurspan, FGGW - 21 September 2016

​Verklaring deur die Dekaan se Bestuurspan, Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Universiteit Stellenbosch Woensdag 21 September 2016 Beste...

Verklaring: Mediaboodskappe oor rassistiese opmerking

​Die Universiteit van Stellenbosch en die Fakulteit Ingenieurswese het kennis geneem van sosiale media boodskappe van ʼn rassistiese opmerking deur ʼn student...

Opdatering: hofbevel; skorsing; spoliasie-bevel

Opdatering: Maandag 26 Sep'n Spoliasie-bevel (mandament van spolie) is Vrydag (23 Sep) op die Universiteit bestel om toegang tot akkommodasie vir sommige van...

Sosiale impak deur onderrig en leer

Die Afdeling Sosiale Impak het onlangs ʼn werksessie oor betrokke onderrig en leer aangebied vir aanwesiges van die Universiteit Stellenbosch, die Vaal...

Paralimpiese atlete kry helde-ontvangs in Kaapstad

"Ons is trots op julle" en "Julle inspireer ons". Met hierdie boodskappe op plakkate het aanhangers van die Wes-Kaap se Paralimpiese atlete hulle Dinsdag by die...

Rektor oor gebeure by die US

Jongste nuus (23 Sept 2016): Videoboodskap van prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, oor studentegelde, protes op...

Verklaring: mediaboodskappe oor rassistiese opmerking

Die Universiteit het kennis geneem van sosiale media boodskappe van ʼn rassistiese opmerking deur ʼn student. Die saak is reeds na die Universiteit se Eenheid vir...

Dringende Kampusinligting: Protesaksie

Donderdag 22 September: » Kliek hier vir meer inligting Woensdag 21 September: Alle klasse vir voorgraadse studente van die Fakulteit Geneeskunde en...

Navorsers, beleidmakers werk saam om verandering in onderwyssektor te bewerkstellig

Daar is verskeie ingrypings wat 'n mens sou kon oorweeg om die ongelykheid in die samelewing aan te spreek, maar die werklike verandering moet in die...

US verwelkom finansiële ondersteuning vir arm- en werkersklasfamilies

"Ons verwelkom die addisionele finansiële ondersteuning aan arm studente en werkersklas-families (die sogenaamde verlore middelgroep of 'missing middle') ," het...
Subscribe to