Skip to main content

US-haainavorsers ondersteun moontlike veranderinge by CITES

Genetici aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat navorsing oor haaie doen is verheug oor die nuus dat Suid-Afrika besluit het om 'n voorstel te steun dat...

Steinhoff Matie-spelers deel van seëvierende PHL-span

Twee spelers van die Steinhoff Maties Hokkieklub was deel van die span wat die afgelope naweek die eerste Suid-Afrikaanse Premierhokkieliga-toernooi (PHL) gewen...

Boodskap van Dekaan se Bestuurspan - 26 September 2016

Boodskap van die Dekaan se Bestuurspan, Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Universiteit StellenboschMaandag 26 September 2016 Beste Kollegas...

Landboustudent Kobus van Dyk maak merk in WP-rugbyspan

Wanneer die WP-rugbyspan Vrydagaand op DHL Nuweland uitdraf, sal dit die agste keer hierdie seisoen wees wat landboustudent Kobus van Dyk die bekende Streeptrui...

US-alumnus Kelly Fairweather aangestel as ITF-bedryfshoof

​Die Internasionale Tennisfederasie (ITF) het aangekondig dat Kelly Fairweather, 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), op 1 Januarie 2017 diens...

Veilige ruimtes nodig om oor pyn en woede te praat

Suid-Afrikaners benodig veilige ruimtes waar hulle oor hul pyn, woede en haat kan praat om die wonde van die verlede te genees, skryf prof Ian Nell van die...

UCM Studente Woon SFC2016, Kenia By

Drie nagraadse studente van die Unit for Construction Materials (UCM) het onlangs die Sustainable Futures Conference - Architecture in the Global South (SFC2016...

Kommunikasie uit die Raad (2016/09/26)

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op 26 September 2016, by sy derde geskeduleerde vergadering van die jaar, die huidige stand van sake wat...

PANGeA-Ed gee hupstoot vir akademiese navorsingskapasiteit in Afrika

Die Partnership for Africa's Next Generation of Academics (PANGeA), 'n netwerk van agt toonaangewende Afrika-universiteite wat op die uitbreiding en bevordering...

Rektor oorsee vir fondswerwing

​Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die US, reis van 28 September tot 7 Oktober 2016 na Kanada en die VSA – hoofsaaklik om fondswerwing vir die...
Subscribe to