Skip to main content

Verkiesing van US raadslid: Kandidate

Die volgende kandidate is behoorlik genomineer: Mnr JS (Job) Amupanda: CV - Adjunk Dekaan aan die Universiteit van Namibie en magister graduandus aan US; 'n...

Gesogte genootskap aan navorser toegeken

Me Nafiisah Chotun is een van drie vrouenavorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat ingesluit is by ʼn groep van slegs 14 vroue wat as van die beste...

Drie US-navorsers wen gesogte beurse om nagraadse studie voort te sit

​Drie Universiteit Stellenbosch-navorsers is Woensdag (29 September) met L'Oréal-UNESCO Regional Fellowships For Women in Science (FWIS) in Sub-Saharan Africa...

Ontmoet Nicola Hunter: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Verkiesing van US Raadslid vir die termyn 4 November 2016 tot 1 April 2020

Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch is in die pers in kennis gestel dat 'n vakature ontstaan het as gevolg van die bedanking van adv JC...

Kollig val op beurse en befondsing

Hoekom is dit belangrik om beurse aan talentvolle en verdienstelike studente te bied en watter verskil maak die Universiteit Stellenbosch (US) se...

Het jy die nodige eienskappe om jou droom loopbaan te bou?

Het jy die nodige eienskappe om jou droom loopbaan te bou? Dit is die vraag waarmee die Kantoor vir Alumni-betrekkinge studente sal help tydens 'n reeks...

Verslag oor 'persgesig'-voorval bekend gemaak

Die verslag oor die 'persgesig'-voorval het op 26 September 2016 by die Stellenbosse Universiteitsraad gedien. Die Raad het vroeër vanjaar adv Renata Williams...

Aandagafleibaarheid en hiperaktiwiteit - wat veroorsaak dit en wat kan daaromtrent gedoen word?

Oktober is ʼn bewusmakingsmaand vir Aandagafleibaarheid-hiperaktiwiteitsindroom (AAHS). AAHS is ʼn chroniese neuro-gedragstoestand wat miljoene kinders beïnvloed...

Helderberg is Sauerbeker-kampioene

​Steinhoff Helderberg het sy eerste Steinhoff Sauerbeker-titel sedert 2000 gewen toe hy Steinhoff Huis Marais Vrydag (23 September) met 21-15 geklop het. ’n...
Subscribe to