Skip to main content

Verklaring: Akademiese aktiwiteite gaan voort by die US

Die Universiteit Stellenbosch (US) het soos alle ander universiteite vandag (10 Oktober 2016) protesaksie beleef as deel van die nasionale veldtog vir gratis...

Begrip vir die ‘op en af’ van skisofrenie

​Verbeel jou jy loop laataand alleen in 'n lang, donker gang van 'n ou gebou af. Elke kraak van 'n vloerplank maak jou senuwees klaar en elke skaduwee lyk...

Anker en Viljoen ontvang toekennings van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die Raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het vroeër vanjaar ʼn aantal groot pryse toegeken en dr Willem Anker en prof Louise Viljoen van die...

Departement Maatskaplike Werk vier Wêreld Maatskaplike Werk-dag

Vroeër vanjaar het die Departement Maatskaplike Werk Wêreld Maatskaplike Werk-dag 2016 (bekend in Engels as World Social Work Day, WSWD) gevier saam met 'n...

Ontmoet Sofia Moutzouris: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Gesamentlike verklaring deur US-Bestuur en senior onderwyskundiges

Gesamentlike verklaring deur die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch en senior onderwyskundiges Senior onderwyskundiges en die Bestuur van die...

FeesMustFall-veldtog kan transformerend wees - regter Sisi Khampepe

Die FeesMustFall-veldtog kan transformerend wees mits studente, die regering en universiteite bereid is om sinvolle wyse met mekaar in gesprek te tree ten einde...

Koskeuses – ʼn daaglikse uitdaging vir ma's

Nasionale Voedingsweek vind jaarliks van 9 tot 15 Oktober plaas. Vanjaar se tema, "Wees lief vir jou boontjies – eet droë bone, ertjies en lensies!", is gekies...

Ontmoet Cecile de Wet: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Student deel passie vir volhoubaarheid op wêreldspitsberaad

Shaahid Kajee, ʼn vierdejaar- mediese student, het die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe en die Universiteit Stellenbosch (US) verteenwoordig by...
Subscribe to