Skip to main content

Konservatorium ken prys toe aan Samaai

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Konservatorium het Saterdagaand (1 Oktober) die Paarlse musikus Ronnie Samaai met die gesogte Parnassus-toekenning vereer...

Beraad reik verklaring uit oor hoër onderwys

​ In 'n verklaring na afloop van die forum van verskeie belanghebbers op 3 Oktober 2016 in Johannesburg word 'n beroep gedoen op universiteite en studente om so...

Nuwe begin vir NGIK

Die Nagraadse en Internasionale Kantoor (NGIK) ondergaan vanaf 1 Oktober 'n gedaanteverwisseling en word herorganiseer in twee kantore, Universiteit...

Wiskunde-studente van Maties vaar goed by internasionale kompetisie

Wiskunde-studente van die US het goed gevaar by die onlangse Internasionale Wiskunde-kompetisie wat in Bulgarye gehou is, met honneursstudent Dylan Nelson wat...

Maties Judo wen USSA-titel

Maties Judo is die mees onlangse span van die Universiteit Stellenbosch om 'n Universiteitesport Suid-Afrika (USSA)-titel te wen nadat hulle koning gekraai het...

Chemie-studente presteer by APA internasionale konferensie

Drie chemie-studente van die Universiteit Stellenbosch het goed gevaar tydens die Asiese Vereniging vir Polimere ( Asian Polymer Association) se jaarlikse...

Maties oorheers eerste Varsity Sports-bergfietsuitdaging

​Fietsryers van die Universiteit Stellenbosch het albei dae van die eerste Varsity Sports-bergfietsuitdaging wat die afgelope naweek in die Kaapse Wynlande...

Ontmoet Glen Rwodzi: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Maties Netbal dring deur tot Varsity Netbal-halfeindronde

​Die Maties-netbalspan het Donderdag (29 September) 'n historiese 54-38-oorwinning oor Kovsies behaal om na die Varsity Netbal-toernooi se halfeindronde deur te...

Uitnodiging om kommentaar te lewer op US konseptoelatingsbeleid

Die Universiteit Stellenbosch (US) is tans besig om sy huidige Toelatingsbeleid te hersien. 'n Taakspan het 'n konsep-toelatingsbeleid saamgestel met die doel...
Subscribe to