ʼn Navorsingsvoorstel deur die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) aan die Universiteit Stellenbosch (US) in reaksie op die Europese Unie (EU) se Erasmus+...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is verbind daartoe om finansiële ondersteuning te bied aan studente deur 'n gedifferensieerde finansiële ondersteuningsmodel...
Die US, een van die voorste navorsingsgedrewe universiteite in die land, is die enigste instelling van Suid-Afrika wat sy plek verbeter het op die QS...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
* Die Maties Parasport-atleet Fanie van der Merwe het Sondag brons gewen in die 100m (T37) by die Paralimpiese Spele in Rio. Hierdie profiel is geskryf as...
Drie talentvolle Maties se drome van ʼn beter toekoms is ʼn werklikheid danksy die Russel Botman-beursfonds. Dié studente, Sandiso Sogula, ʼn nagraadse regstudent...
Die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) het met groot spyt en besorgdheid kennis geneem van ʼn vroulike student wat verlede maand in die Nassau...
Die jaar se #SU Leads konferensie, wat vanaf Sondag 4 September tot Maandag 5 September plaasgevind het, het verskeie temas ondersoek tydens 'n reeks praatjies...
Op 25 en 26 Augustus was die Stellenbosse stadsaal 'n miernes van bedrywighede toe 276 leerders van 24 verskillende skole 217 navorsingsprojekte by die...