Skip to main content

Plaaslike Paralimpiese atlete alles van die beste toegewens

"Gooi mielies!" Dit is die boodskap op die kralebandjie wat Saterdag deur Sean Surmon, hoof van die Hoëprestasie-eenheid by Maties Sport, aan lede van die...

Ontmoet Annemarie Wust: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Rugpyn kan voorkom en bestuur word

​Rugpyn is ʼn baie algemene probleem wat alle bevolkingsgroepe regoor die wêreld raak. Navorsing het getoon dat een uit elke twee volwassenes en een uit elke...

Kom aan die gang vir Loslitdag

Dit is weer die tyd van die jaar wanneer die gemeenskap en besighede saam staan om bewusmaking oor kwessies van gestremdheid te skep - Loslitdag. Vir vanjaar se...

Wat weet ons van mammahaaie en hul kleintjies?

Hoe weet die mammahaai watter babahaai is hare, en vir hoe lank bly die babahaai by sy of haar mamma? Hierdie twee vrae van die sewejarige Amelia Duvenage (op...

Ontmoet Nathan Daniels: #MyTygerMaties60

As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

SOL personeel ondersteun die "Pebbles Project"

SOL-personeel het onlangs die Pebbles Project ondersteun deur skooltasse met noodsaaklike benodigdhede vir graad R's aan die begin van die skooljaar te borg...

Maties se manshokkiespan maak geskiedenis

Steinhoff Maties se manshokkiespan het vir 'n tweede agtereenvolgende jaar die klub se rekordboeke herskryf. Met hul sege oor WPCC op Sondag, het Maties die WP...

15de WP-titel in 16 jaar vir Maties Hokkie-vroue

Die Steinhoff Maties Hokkie-vrouespan het die afgelope naweek nie net sy sesde agtereenvolgende Westelike Provinsie-titel gewen nie, maar ook sy 15de titel...

Roxy se visier op Rio gestel

Om haar studies met haar loopbaan as Paralimpiese fietsryer te balanseer, is vir Roxy Burns (27) 'n groter uitdaging as om haar gestremdheid baas te raak. Roxy...
Subscribe to