As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se nuut-verkose studenteleiers het in groot getalle opgedaag vir die opening van die #SULeads 2016 konferensie op Sondag (4...
Die afgelope drie jaar het die Bonhoeffer Konsultasie 'n aantal kenners, pastore en studente bymekaargebring vir 'n in-diepte lees en bespreking van gedeeltes...
Altesame 16 spelers van die Steinhoff Maties Hokkieklub speel in die splinternuwe Premierhokkieliga (PHL). Die liga – wat op dieselfde konsep as die Indiese...
Ses van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorste navorsers is Donderdag (1 September 2016) deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer. Profs Willem...
Dit is weer tyd vir die Alumni-kantoor se jaarlikse Teleton - so verwag 'n oproep tussen 5 en 13 September. ’n Span van senior studente sal jou en ander alumni...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is aan die spits van ʼn groep internasionale navorsers wat die beserings en siektes wat by die Paralimpiese Spele opgedoen...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Die jaarlikse e'Bosch erfenisprojek, wat gesamentlik deur Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Munisipaliteit aangebied word, is Dinsdag (30...
Ilse Hayes – Maties Parasport-atleet, Paralimpiese kampioen en Stellenbosch-sportambassadeur – is in die pylvak van haar loopbaan en sou niks aan haar lewe...