Die UCM (Eenheid vir Konstruksiemateriale), in die Siviele Ingenieurswese Departement van Universiteit Stellenbosch, was onlangs gasheer vir die vyfde JENGA...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vanjaar verskeie senior aanstellings gemaak. Benewens twee nuwe visierektore, is vier aanstellings ook in sleutelposisies...
'n Integrale deel van die B.Ing. Siviele graad aan Universiteit Stellenbosch, is die vakansie opleiding wat die voorgraadse studente moet onderneem deur die...
Wetenskaplikes wat hul navorsing met die publiek deel kom nie net in kontak met nuwe gehore nie, maar sien ook hoe hul werk ʼn verskil in mense se lewens maak...
Jy kan 'n 'kosbare probleem oplosser' wees as jy 'n ingenieur word. Dít was die hooftema van sprekers by die Vroue in Ingenieurswese middag wat in Augustus deur...
Leefstylveranderinge kan help om manlike vrugbaarheid ʼn hupstoot te gee deur die getal vrye radikale ̶ molekules wat gesonde selle kan beskadig ̶ in semen te...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Augustusmaand is ekspo-maand! Op 25 en 26 Augustus gaan dit behoorlik gons in Stellenbosch se stadsaal wanneer 287 leerders van 24 verskillende skole hul...
Ahmed Kathrada, anti-apartheid aktivis en voormalige politieke gevangene op Robben Eiland, het die Universiteit Stellenbosch (US) museum gister (22 Augustus)...
Afrikaanse vertaling volg. Dr Celeste Naude, a senior researcher at the Faculty of Medicine and Health Sciences (FMHS) at Stellenbosch University (SU), has...