Die Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste het onlangs die jaarlikse Loopbaanuitstallings op 4 en 5 Augustus in markiestente op die Rooiplein gehou. Albei dae...
'n Vennootskap met die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL) help die Universiteit Stellenbosch (US) met sy doelwitte om 'n wêreldklas-Afrika...
ʼn Nanosatelliet wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) en CubeSpace, ʼn Innovus inkubasie-maatskappy in die Nedbank Universiteit Stellenbosch LaunchLab...
Dr Ben Spong, ‘n kundige in Bosingenieurswese en -bestuur, van West Virgina Universiteit in die VSA, het onlangs gearriveer vir ‘n verlengde besoek aan die...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap is nie net die oudste in die land nie, maar het ook die eerste vakwetenskaplike tydskrif in die veld...
Hy help atlete al vir sowat 20 jaar om hul volle potensiaal te bereik en Nico Koutakis is steeds passievol oor sy werk en die mense wat hy bystaan. Koutakis is...
Die Matie, die Universiteit Stellenbosch (US) se studentekoerant, vier die maand sy 75ste bestaansjaar. Met die eerste uitgawe wat op 1 Augustus 1941 verskyn...
Sowel die Steinhoff Maties Hokkie-mans as -vroue sal Saterdag vir algehele glorie in die Westelike Provinsie Groot Uitdaagliga (WPGC) speel. Volgens die nuwe...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...