Skip to main content

Van BSc tot kliniese navorsingsgenoot

BSc alumnus Eugene Pretorius, het 'n gesogte werk by 'n internasionale biofarmaseutiese diensmaatskappy wie se dienste die volgende insluit: die uitvoer van...

Stamselnavorser verkies tot SEMDSA-komitee

​Dr Mari van de Vyver is verkies tot die uitvoerende komitee van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Endokrinologie, Metabolisme en Diabetes (SEMDSA*). Die...

Die US ondersteun sektorale benadering oor studentegelde – Rektor

Die Universiteit Stellenbosch (US) ondersteun die sektorale benadering dat universiteite ʼn minimum styging van 8% in jaarlikse inkomste benodig vir 2017. Dit is...

Navorser ontvang gesogte studiebeurs

Dr Charles Awortwe het die gesogte Carl Duisberg-studiebeurs van die Bayer Wetenskap- en Onderwysstigting (Afrika-talent) ontvang om vir ses maande lank...

Aktuariële Wetenskap-student se harde werk word beloon

Die resep vir sukses het vyf bestanddele: toegewydheid, toegewydheid, toegewydheid, dissipline en toegewydheid. Dit is hoe Charl du Plessis, die 2016-ontvanger...

Lewerkanker risiko groter weens ‘n kombinasie van hepatitis B en MIV

​Lewerkanker kom meestal voor tussen die ouderdom van 30 en 40 jaar by persone van Afrika-herkoms. Alhoewel, ‘n studie het bevind dat dit teen ‘n aansienlike...

Nuwe MSc-graad gee koskundiges kans om oor voeding- en voedselsekerheid te leer

Twee fakulteite span saam om nuwe nagraadse program aan te bied 'n Nuwe meestersgraadprogram aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal beleidmakers en mense in...

Vrouewetenskaplikes in die voorste linie in die stryd teen TB

In die gees van Vrouemaand word die klem geplaas op van die fantastiese werk wat inspirerende vroue by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW...

Maties App op kampus bekendgestel

Ná 'n maandlange veldtog is die nuwe Maties App Maandag, 15 Augustus, bekendgestel. Die app, wat voortspruit uit 'n projek wat in die Rekreasie- en Aktiewe...

Gesogte beurse ʼn hupstoot vir kliniese navorsing

​Kliniese navorsing aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn hupstoot ontvang toe drr Charles...
Subscribe to