Maties Sport se personeellede het die Paralimpiese en Maties Parasport-atleet Zanele Situ Maandag gelukgewens omdat sy as vlagdraer vir die SA Paralimpiese span...
Nagraadse studente van die Departement Biochemie het hulle strepe verdien tydens die jaarlikse konferensie van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Biochemie en...
Dr Blade Nzimande, Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Universiteite SA (USAf) en die Forum vir Universiteitsraadsvoorsitters (UCCF) het op Vrydag 12...
Ted Wilson, Opleidingsbestuurder van Royal Forestry Society het op 4 Augustus 2016, tydens sy somervakansie in Suid-Afrika, 'n besoek gebring aan die...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se 60ste Akademiese Jaardag was 'n tentoonstelling van die fakulteit se nuutste navorsing asook 'n...
"Hierdie toekenning behoort nie aan my nie; dit behoort aan elke verpleegkundige wat in ʼn mobiele gesondheidskliniek werk, wat sy of haar tyd en moeite wy aan...
Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se top vroue-navorsers, prof Lou-Marie Kruger en me Caroline Pule, het Donderdag (11 Augustus 2016) nasionale...
Dr Moleen Zunza, ʼn kenner op die gebied van borsvoeding deur MIV-positiewe ma's, het vroeër vanjaar die gesogte Janssen/CTN Internasionale Nadoktorale...