Skip to main content

Rektor verkies tot Adviesraad van gesaghebbende internasionale vaktydskrif

Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), en ook ʼn gerekende navorser oor gastroënterologie, is onlangs tot die...

Ontmoet Breda Reed: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Referaat oor kilometergegronde padgebruikerheffingstelsel wen ingenieursprys

Twee vervoerekonome se voorstel dat 'n kilometergegronde padgebruikerheffingstelsel 'n lewensvatbare alternatief tot of aanvullende bron van inkomste kan wees...

Sewe Steinhoff Maties vir SA o.21-hokkiespanne gekies

Sewe spelers van die Steinhoff Maties Hokkieklub is gekies om Suid-Afrika later vanjaar by die o.21-Wêreldbekertoernooi in Indië te verteenwoordig. Tarryn...

US biochemikus vereer vir kankernavorsing

'n Biochemikus van die Universiteit Stellenbosch (US), dr. Karl Storbeck, het die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Biochemie en Molekulêre Biologie se silwer...

Groot projek om ongerepte Oos-Kaapse woude te verken

Die kruipende insekte en klein diertjies wat dikwels endemies is tot die mistige woude van die Oos-Kaap, is die onderwerp van 'n driejaarprojek wat deur Suid...

Buro vir Ekonomiese Ondersoek het 'n nuwe direkteur

Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) by die Universiteit Stellenbosch het 'n nuwe direkteur, professor Johann Kirsten. Hy is die Buro se sesde direkteur...

Studente maak insiggewende voorstelle oor verkragtingskultuur

Studente het Donderdag (28/07) met die Taakspan oor Verkragtingskultuur vergader om idees en gedagtes oor verkragtingskultuur by Universiteit Stellenbosch uit...

Van Maties na Springbokke vir Sportwetenskap-alumnus Warren Adams

Dit het hom meer as 'n dekade geneem om bo uit te kom en vir die voormalige Sportwetenskap-student Warren Adams is volharding en 'n bereidwilligheid om te leer...

Jong verskilmakers leer by internasionale kenners

Mnr Nick Wayne, ʼn vierdejaar- mediese student en voorsitter van die Tygerberg Studenteraad, het vroeër vanjaar ʼn toonaangewende internasionale leiersbyeenkoms...
Subscribe to