Die meeste mense is bewus van die baie voordele van borsmelk en borsvoeding, maar nie alle werkgewers en kollegas ondersteun werkende ma's om aan te hou...
Toe die Duitse tegnici ons laat weet het dat daar nog net vyf minute oor was voor ons regstreeks sou uitsaai, het ons geweet dat die spanwerk en beplanning vir...
Dr Eleanor Ochodo het ʼn genootskap in Openbare Gesondheid en Tropiese Geneeskunde van die Wellcome Trust ontvang om ʼn raamwerk te ontwikkel vir die ontwerp van...
Die World Health Assembly (Wêreldgesondheidsbyeenkoms) het in Mei vanjaar vir die eerste maal in die geskiedenis ʼn strategie aanvaar om virale hepatitis uit te...
Personeel en nagraadse studente van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het die halfjaarkongres getiteld Plant Biology Europe EPSO/FESPB 2016 in Praag in...
Dr Ronald N Kahn van BlackRock, die grootste batebestuursfirma ter wêreld, het vandeesweek die tweejaarlikse Thys Visser-gedenklesings by die Universiteit...
Dr Eric Decloedt van die Afdeling Kliniese Farmakologie het die toekenning as Opvoeder van die Jaar ontvang as erkenning vir sy bydraes tot uitnemendheid...
Volledige artikel volg binnekort in Afrikaans ************************************************************************************************* The inspiration...
'n Mikrobioloog van die Universiteit Stellenbosch (US), prof. Alf Botha, is vir sy navorsingsbydrae op die vakgebied van gis-ekologie vereer deurdat 'n nuwe...