Skip to main content

Oefening tydens kinderjare bevoordeel serebraal gestremde persone later in hulle lewe

​Die resultate van ʼn onlangse studie dui daarop dat indien kinders met serebrale gestremdheid vanaf ʼn jong ouderdom oefen, hulle moontlik later in hulle lewe...

Boek wys Moslem-opvoeding kan sosiale konflikte help oplos

ʼn Etiese verduideliking van Moslem-opvoeding kan baie eietydse euwels en globale uitdagings soos sosiale en maatskaplike konflikte, diskriminasie, uitsluiting...

Skryf nou in vir die US se eerste gratis en oop aanlyn kursus

Inskrywings vir die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste gratis en oop aanlyn kursus (in Engels algemeen bekend as 'n MOOC – Massive Open Online Course) het...

Suid-Afrika se grootwithaaie stuur af op uitsterwing

Terwyl sommige glo dat grootwithaaie se getalle in ons oseane aan die toeneem is, skets die resultate van 'n nuut gepubliseerde wetenskaplike studie van die...

15 Maties Parasport-klublede sal SA in Rio verteenwoordig

Altesame 15 lede van die Maties Parasport-klub is by die Suid-Afrikaanse Paralimpiese span ingesluit wat Dinsdag, 19 Julie, aangekondig is. Die Paralimpiese...

Nuwe opleidings-laboratorium bevorder ontwikkeling van vaardighede in Afrika

​Afrikaanse artikel volg binnekort. A long-term collaboration between Stellenbosch University and global medical technology corporation, Medtronic, has yielded...

SA is wêrelduniversiteite-netbalkampioen

Twee Maties was deel van die Suid-Afrikaanse span wat Sondag (17 Julie) in Miami as kampioen van die Wêrelduniversiteite-netbaltoernooi gekroon is. Die span het...

Maties "beste fietsry-universiteit in die land"

​Maties Fietsry het hul USSA-titel suksesvol verdedig by die kompetisie wat in Potchefstroom aangebied is. Die span het die kompetisie oorheers deur die...

Soet oorwinning vir Steinhoff Maties Hokkie-mans

Hulle het hulself die afgelope paar jaar teleurgestel by USSA-toernooie, maar vanjaar het die Steinhoff Maties Hokkie-mans uiteindelik die titel-hekkie oorkom...

US-kenners skryf oor samelewingskwessies op Mandeladag

Vandag (18 Julie 2016) vier mense regoor die wêreld Mandeladag. In meningsartikels in die media skryf twee personeellede aan die Universiteit Stellenbosch oor...
Subscribe to