Sportspanne van die Universiteit Stellenbosch (US) reis dié naweek na verskeie bestemmings reg oor Suid-Afrika om deel te neem aan USSA-toernooie, terwyl Maties...
Twee top-wetenskaplikes aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (30 Junie 2016) nasionale erkenning ontvang vir hul uitstaande bydrae tot hul...
Die Afrika Kanker-instituut (AKI) by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n vennootskap...
Sowat 200 voornemende en huidige doktorale studente neem tans deel aan die 7de jaarlikse Afrika Doktorale Akademie (ADA) Winterskool by Universiteit...
Personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) het gewys hulle gee om en is bereid om meer as net 67 minute van hul tyd af te staan vir die jaarlikse Mandela...
Om om te gee en te versorg is twee eienskappe wat studente op die Tygerberg-kampus aangryp – en nie net as deel van hul studies nie, maar ook in hul daaglikse...
Hierdie meningsartikel, geskryf deur prof Xikombiso Mbhenyane en mev Irene Labuschagne van die Afdeling Menslike Voeding het onlangs verskyn in The Conversation...
Baie Suid-Afrikaners, veral dié in landelike gebiede, sukkel steeds om toegang tot bekostigbare en kwaliteit gesondheidsorg te kry. Persone met gestremdhede, in...
Wetenskaplikes van verskeie van Suid-Afrika se grootste omgewingsorganisasies waarsku dat die bestuur van indringerspesies, en spesifiek indringerdennebome in...
'n Melanoom-kenner van die MD Anderson Kanker-sentrum by die Universiteit van Texas in die Verenigde State, het onlangs besoek afgelê by die Universiteit...