Die Universiteit Stellenbosch het met leedwese verneem van die afsterwe van prof Adam Small, veelbekroonde digter en dramaturg. Prof Eugene Cloete, Viserektor...
Hierdie artikel het oorspronklik in The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. Nelene Koen is 'n lektor by die Afdeling Menslike Voeding...
Die toenemende groei in navorsing deur die Afdeling Verpleegkunde is ten toon gestel by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en...
Maties se Edwill van der Merwe blink tans uit as junior Springbok in die 2016 Wêreldtoernooi vir o.20-spanne wat in Engeland aangebied word. SA Rugby het...
"Hierdie publikasie is ʼn refleksie van ons navorsingsaktiwiteite wat ʼn bydrae lewer tot ʼn getransformeerde samelewing. Dit beklemtoon ons verbintenis tot die...
Vierdejaarstudente in die Fakulteit Opvoedkunde wat die Wiskunde-onderrigmodule volg, het onlangs terugvoering gelewer oor die Count-Me-In-projek, ’n...
TB-meningitis (TBM) kan verwoestend wees vir kinders, en kan lei tot die dood of permanente gestremdheid, alhoewel dié siekte voorkom en behandel kan word as...
THE VREDEFORT IMPACT 'GLASSES': STELLENBOSCH RESEARCHER TAKES A FRESH LOOK AT ROCKS FIRST STUDIED HERE, A CENTURY AGO The venerable Professor S. J. Shand was...
Navosers aan die Universiteit Stellenbosch werk saam met hul Europese eweknieë om ruimterommel uit wentelbane om die aarde te verwyder. Die Departement...
In 2012 het prof Russel Botman, wat toe Rektor van die Universiteit Stellenbosch was, die USB-Kleinsakeakademie (SBA) bekend gestel. Nou, vier jaar later, is...