Skip to main content

Agbiz erken prof Karaan se rol in SA landbou

Die besonderse diens wat prof Mohammad Karaan van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe lewer aan die Suid-Afrikaanse...

Studente kry ‘n voorsmakie van ware gesondheidsorg – en is mal daaroor

Eerstejaarstudente aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch het die geleentheid gehad om 'n paar van die Wes...

US staan goeie kans by 2016 NWTF-toekennings

Die Universiteit Stellenbosch (US) het oor die afgelope klompie jare goed gevaar by die jaarlikse Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NWTF)-toekennings...

Masiyile SSS leerders besoek Universiteit Stellenbosch

​In die afgelope dekade het opleiding en onderwys 'n belangrike fokuspunt geword in veral opvoedkundig agtergeblewe gemeenskappe. Dit het ook beteken dat daar...

Musiekstuk oor aktivis Denis Goldberg op SIKMF te hoor

Die Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis en politieke ikoon Denis Goldberg sal by die 2016 Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) sy...

FGGW akademikus kry erkenning vir uitnemendheid in gesondheidsberoepe-onderwys

​Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gesondheidsopvoedkundiges (SAAHE) het onlangs die gesaghebbende 2016 Vername Opvoeder-prys aan prof Marietjie de Villiers...

Personeel vereer vir hul bydrae tot 60 jaar se sukses

In die gees van "Gee is omgee" het personeel van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) onlangs by die jaarlikse personeelfunksie ruimhartig...

Wynkopers se gedrag onder vergrootglas

In 'n artikel deur Sandile Mkhwanazi in die jongste uitgawe van WineLand-tydskrif bespreek sy die bevindings van 'n studie deur Carla Janse van Vuuren, 'n...

‘Bevorder Afrikaans én brei Engels uit’ - US-Raadsvoorsitter

​Verklaring deur mnr George Steyn, Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US), uitgereik met die goedkeuring van die Uitvoerende Komitee van...

Streeksnavorsingskonferensie vir Opvoedkunde-studente: "Shared Spaces; Contesting Voices"

​Die 2016-veldtog vir die Streeksnavorsingskonferensie vir Opvoedkunde-studente is onlangs bekendgestel. Die tema is: "Shared Spaces; Contesting Voices". Die...
Subscribe to