Niks wat die moeite werd is, is maklik nie… Dit is die oortuiging waaraan Edwill van der Merwe, eerstejaarstudent in die Departement Sportwetenskap en Junior...
Ilhaam Groenewald, hoofdirekteur: Maties Sport, sien uit na die uitdaging om die eerste vrouelid van SA Rugby se uitvoerende raad te wees. SA Rugby het...
Vyf Maties sal binnekort na Washington vertrek om aan 'n gesogte internasionale leierskap ontwikkelingsprogram deel te neem. Die program, die Suid-Afrika...
Anita Engelbrecht, 'n student van die US Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, en Chaeli Mycroft het die eerste rolstoelatlete geword wat die Comrades...
Hulle moet kophou met die uitdagings wat eksamen, toetse, 'n hoë werklading en die aanpassing om 'n student aan die Universiteit Stellenbosch te wees én in 'n...
Die Maties Parasport-atleet en onderwysstudent Charl du Toit het 'n droomnaweek op die baan beleef toe hy die wêreldrekord in die 100m (T37) gebreek het by die...
Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB), die Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) en USB-Bestuursontwikkeling (USB-BO) het verlede week Afrikadag...
'n Groep Modulêre MBA-studente van die USB, vergesel deur prof Mias de Klerk, hoof: Navorsing by die USB, het onlangs na Montreal, Kanada, gereis vir hul...
Prof Anton van Niekerk, uitgelese professor in Filosofie en die direkteur van die Sentrum vir Toegepaste Etiek in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe...
'n Sjokolade-toebroodjie volgepak met soetpatat en boontjies klink na die perfekte manier waarop ouers meer groente by hul kinders se voedsel kan insmokkel...