Skip to main content

Prof. Andries Visagie lewer professorale intreerede

​​Met sy professorale intreerede oor moderniteit in die Afrikaanse letterkunde, het prof. Visagie sy kennis van en insig in sy vakgebied met kollegas, studente...

‘n Dokument om Suid-Afrika se beleid oor Intieme Verhoudingsgeweld in te lig

​Suid-Afrika het die hoogste voorkoms van vrouens wat doodgemaak word deur iemand met wie hulle ‘n intieme verhouding het, ten spyte van verskeie aksies soos...

Matie-student ontmoet internasionale leiers in Chicago

Kan stede lande se probleme oplos? Hoe kan stede die toekoms omvorm? Dis van die vrae wat akademici, sake- en regeringsleiers van oor die wêreld by die 2016...

Hipertensie: hoekom die benadering tot behandeling van dié stille doder verander het

​Hipertensie is een van die hoofoorsake van hartsiektes soos hartaanvalle en hartversaking, beroerte en periferiële vaatsiekte. En dit neem toe in die...

Visedekane werk vir gehalte gesondheidsorg vir almal

​"Visionêre leiers" is hoe prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Universiteit Stellenbosch (US), die twee...

US neem deel aan AC 21 Internasionale Forum in Duitsland

Die Universiteit Stellenbosch (US) is weereens gekies om op die bestuurskomitee van die AC 21 - Akademiese Konsortium vir die 21ste eeu te dien. Die...

Winnie Rust

​Die Dokumentesentrum, JS Gericke Biblioteek, betreur die onlangse, sinnelose moord op Winnie Rust, 'n baie geliefde inwoner en skrywer van Wellington. Winnie...

Krieketlegendes wys hul slag by Maties Krieket-reünie

Die Suid-Afrikaanse krieketlegende en Maties Krieket-alumnus Peter Kirsten het sy 61ste verjaarsdag Saterdag op die krieketveld by Coetzenburg gevier saam met...

Borge gee steun aan Matie-atlete wat hoop om aan Olimpiese/Paralimpiese Spele deel te neem

​Drie plaaslike instellings ​het hul​ steun gegee aan atlete verbonde aan sportklubs by die Universiteit Stellenbosch (US) wat hoop om aan die Olimpiese of...

Steinhoff Maties se fokus nou op Grootuitdaag-liga

​Met 'n belangrike wedstryd in die WP Grootuitdaag-liga wat komende naweek plaasvind, sal die Steinhoff Maties Hokkie-mansspan nie baie tyd hê om te tob oor...
Subscribe to