Die Universiteit Stellenbosch (US) kan ongestoord voortgaan met die hersiening van sy Taalbeleid en die Taalkomitee van die Raad kan ook sy werksaamhede...
Die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg (CEBHC) is onlangs deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) aangewys as die Afrika-streek se Sentrum van...
Met sy professorale intreerede oor moderniteit in die Afrikaanse letterkunde, het prof. Visagie sy kennis van en insig in sy vakgebied met kollegas, studente...
Suid-Afrika het die hoogste voorkoms van vrouens wat doodgemaak word deur iemand met wie hulle ‘n intieme verhouding het, ten spyte van verskeie aksies soos...
Kan stede lande se probleme oplos? Hoe kan stede die toekoms omvorm? Dis van die vrae wat akademici, sake- en regeringsleiers van oor die wêreld by die 2016...
Hipertensie is een van die hoofoorsake van hartsiektes soos hartaanvalle en hartversaking, beroerte en periferiële vaatsiekte. En dit neem toe in die...
"Visionêre leiers" is hoe prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Universiteit Stellenbosch (US), die twee...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is weereens gekies om op die bestuurskomitee van die AC 21 - Akademiese Konsortium vir die 21ste eeu te dien. Die...
Die Dokumentesentrum, JS Gericke Biblioteek, betreur die onlangse, sinnelose moord op Winnie Rust, 'n baie geliefde inwoner en skrywer van Wellington. Winnie...
Die Suid-Afrikaanse krieketlegende en Maties Krieket-alumnus Peter Kirsten het sy 61ste verjaarsdag Saterdag op die krieketveld by Coetzenburg gevier saam met...