Skip to main content

Student laat haar nie deur gestremdheid ontmoedig nie

As 'n jong kind, het dokters voorspel dat Samantha Stander, tans ', nooit sal kan loop nie. Sy was met ernstige oorerflike ontwikkelingsdisplasie gediagnoseer...

Howe moet gehelp word om regeringsbesteding te kontroleer

Die sogenaamde "capabilities" benadering kan howe help om toe te sien dat regeringsbesteding proporsioneel is tot die sosio-ekonomiese behoeftes van kwesbare...

Skoon hande red lewens

Jaarliks sterf 16 miljoen pasiënte wêreldwyd as gevolg van hospitaalverwante infeksies. Kieme en virusse is mikroskopies klein en kan nie met die blote oog...

Verpleegkundiges laat pasiënte in die steek weens swak ondersteuning

Die Internasionale Dag vir Verpleegkundiges word op 12 Mei herdenk om eer te betoon aan hierdie groep onbaatsugtige gesondheidswerkers wat die boustene uitmaak...

​Om die onmoontlike reg te kry – inspirerende woorde deur Lewis Pugh aan die DTTS

Die wêreldbekende avonturier-swemmer, Lewis Pugh, het personeel van die Desmond Tutu TB-sentrum (DTTS) van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...

Maties bo in Suid-Afrikaanse been van FameLab kompetisie

Vier van die tien finaliste in die Suid-Afrikaanse been van FameLab – een van die grootste wetenskapkommunikasiekompetisies ter wêreld – was studente van die...

US en Volkskerk van Afrika sluit ooreenkoms

"Dit is ʼn teken van ons voortgesette verbintenis tot ons rol in die gemeenskap en tot dit wat die Universiteit kan doen in terme van die regstelling van ons...

Stap vir ‘n gesonde, langer lewe

​ "Stap dit af… bietjie vir klein bietjie" – dis die boodskap wat 'n spesialis in sport- en oefeningsgeneeskunde aan die Universiteit Stellenbosch wil uitstuur...

Bosbou- en Houtkunde student wen tweede prys in Brazil!

​Stephen Amiandamhen, 'n PhD-student in dieBosbou- en Houtkunde Departement, is bekroon metdie tweede prys van $ 250 vir mondelinge en plakkaataanbieding by die...

Stellenbosch University Earth Sciences: News from the GSSA bulletin

Like all other departments, Stellenbosch is plunging into the business of another promising teaching year. We didn't really report on these things last time, so...
Subscribe to