Skip to main content

Rektor gee hupstoot aan Die Vlakte-beursfonds

Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het R500 000 geskenk aan Die Vlakte-beursfonds wat verlede jaar met sy...

Dr Ronald Kahn van Black Rock sal Thys Visser-gedenklesings gee

​Dr Ronald Kahn van Black Rock Batebestuur, bekende kundige op die gebied van portefeuljebestuur en kwantitatiewe investering, het 'n uitnodiging van die...

Steinhoff Maties Krieket wen weer Boland-liga

Die Steinhoff Maties-krieketspan is amptelik as die wenner van die Boland-liga gekroon. Deur die liga te wen, het Maties die titel wat hulle verlede jaar gewen...

Afrika bied besondere groeimoontlikhede

"Afrika se tyd het aangebreek. Met ʼn totale bevolking van oor ʼn duisend miljoen – waarvan meer as die helfte jonger as 20 is – en, binne die volgende twee...

Kundiges bespreek waarde van leertegnologieë in onderwyseropleiding

​Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die eerste ontmoeting van die nasionale forum vir gemengde leer (National Blended...

Geen oortreding te groot om te vergewe

​Die dokumentêre film Black Christmas vertel die pynlike verhaal van hoe een van die oortreders in die 1996 Oukersaand-bomaanval in Worcester vergifnis gevind...

Bekendstelling van die Eenheid vir Konstruksiemateriale

"Ons almal wat hier saam is, is net soos beton," het prof Billy Boshoff gesê by die amptelike bekendstelling van die Eenheid vir Konstruksiemateriale in die...

Middeleeuse wa met sonkrag kook sop op die Rooi Plein

'n Middeleeuse wa met 'n paraboliese struktuur daarop gemonteer om sonlig te konsentreer, het baie aandag getrek by Universiteit Stellenbosch (US) se Rooiplein...

Bekendstelling van die Eenheid vir Konstruksiemateriale

"Ons almal wat hier saam is, is net soos beton," het prof Billy Boshoff gesê by die amptelike bekendstelling van die Eenheid vir Konstruksiemateriale in die...

Meer opleiding nodig in stryd teen verkragtingskultuur

Universiteite is goed geplaas om studente op verskeie maniere op te lei om ʼn verkragtingskultuur te identifiseer en teen te staan, skryf dr Elisabet le Roux van...
Subscribe to