Vandag (7 April 2016) is Wêreld Gesondheidsdag met die fokus op diabetes. In ʼn meningsartikel in Cape Times, bied prof Faadiel Essop van die Departement...
Drie dosente van die Departement Wiskundige Wetenskappe is bedank vir hul inspirerende manier van klasgee deur ses toppresterende eerstejaarstudente tydens die...
Verteenwoordigers van die batebestuurbedryf in Suid-Afrika het hierdie week in Stellenbosch byeengekom vir die eerste seminaar wat deur die batebestuurfirma...
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, het in 'n video 'n beroep op alle studente en personeel gedoen om standpunt in...
The Department of Earth Sciences congratulates all graduates. We wish you all the best for your future endeavours! Photo: a proud Head of the Department (Prof...
Om om te gee en te versorg is twee eienskappe wat studente op die Tygerberg-kampus aangryp – en nie net as deel van hul studies nie, maar ook in hul daaglikse...
Die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees 2016 was 'n fees van ongekende hoogtepunte en sukses. Saartjie Botha, feesdirekteur, sê die rekordgetal kaartjies...
Wêreldgesondheidsdag word jaarliks op 7 April herdenk en die tema vir vanjaar se viering is "Klop Diabetes". Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit...
In ʼn verkragtingskultuur het geweld teen vroue die nuwe 'normaal' geword. Só het prof Julie Claassens van die Dissiplinegroep Ou en Nuwe Testament in die...
Die Departement Agronomie by die Universiteit Stellenbosch (US) was verlede jaar verheug oor die skenking van 'n Equalizer-minimumbewerkingperseelplanter deur...