In die sewentigerjare was hulle klasmaats in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) en vandag lei hulle internasionale teologiese...
Ter herdenking van Wêreld TB-dag op 24 April, bespreek van die wêreld se voorste navorsers oor kinder-TB die bykomende uitdagings waaraan kinders blootgestel...
Dis weer sulke tyd: tyd om jou drafskoene aan te trek en deel te neem aan die jaarlikse pretstap/-draf van die die US se Welwees-afdeling. Die 5km pretstap word...
Dinsdag (22 Maart 2016) is Wêreld Waterdag. In ʼn meningsartikel in Cape Times op Dinsdag (22 Maart 2016) skryf dr Jo Barnes, Emeritus Senior Lektor in die...
Maandag (21 Maart 2016) het ons Mensregtedag gevier. In ʼn meningsartikel in Sunday Weekend Argus (20 Maart 2016), skryf Wayde Groep van die Frederik van Zyl...
Meer as 'n miljoen Suid-Afrikaners tussen die ouderdomme van 20 en 50 word geraak deur volwasse aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring (ADHD), sê dr. Renata...
ʼn Kind se fisiese, intellektuele en emosionele ontwikkeling vind die vinnigste plaas in die eerste duisend dae van sy of haar lewe. Gedurende hierdie tydperk...
Maties Rugby heg groot waarde aan die ondersteuning wat hulle ontvang van kaartjiehouers, studente, personeel en die gemeenskap. Aangesien die res van die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (17 Maart 2016) 'n eredoktorsgraad aan die bekroonde sielkundige en Nobel-pryswenner, Prof Daniel Kahneman...
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het 'n eenmankommissie van ondersoek aangestel om ondersoek in te stel na die onlangse proses ten opsigte van...